| Modulekode | JMB 313 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Gimnastiek. Massasport: die organisering en aanbieding daarvan. Dans vir dames wat fokus op kulturele dans. Krieket vir mans wat fokus op basiese krieketvaardighede en krieket as sport. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | JMB 213 en JMB 223 |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App